Moses Gunn

Moses Gunn
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1929-10-02)2 Oktober 1929
Sterfte 16 Desember 1993 (op 64)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Moses Gunn (2 Oktober 1929 – 16 Desember 1993) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Shaft (1971), Ragtime (1981), Firestarter (1984), en Heartbreak Ridge (1986).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy